Vlag van Fidji

Vlag van Fidji
Vlag van Fidji
Vlag van Fidji
Gebruik Burgerlike- en Staatsvlag Burgerlike en staatsvlag
Verhouding 1:2
Goedgekeur 10 Oktober 1970[1]
Ontwerp ’n Blou Britse vaandel met die eiland se wapenskild op die wapperkant.

Die nasionale vlag van Fidji is op 10 Oktober 1970 in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n ligblou blou Britse vaandel met die wapen van die eiland op die wapperkant.

  1. "Fidji" (in Engels). Flags of the World. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 November 2000. Besoek op 15 Mei 2019.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search